“Ek het myself toegelaat om te voel wat ek wou voel,” vertel Lize-May Roodt. “Ek het nie my emosies onderdruk nie.” Dit is ...
Een les wat ons nou al geleer het, is dat klotter (dis Afrikaans vir clutter) kreatiwiteit kortwiek (en ’n studie aan die Universiteit van Princeton het dit bevestig). Jy het seker al gehoor van ...
KEZIA Swartz (24) van Oudtshoorn in die Wes-Kaap is stadig maar seker besig om die leer van sukses te klim, een musieknoot op ’n slag.
Partykeer moet jy opnuut daaraan herinner word dat jy meer as net 'n sokkerma of 'n raakvatpa is. Jy is ook 'n seksuele wese in 'n verhouding vol passie wat net wag om vlam te vat. Hou só die vure van ...
Edwin het intussen die stryd teen dwelmverslawing oorwin. Na ‘n program van 22 maande het hy besluit om verder te gaan leer. Hy wou meer weet en verstaan oor verslawing en antwoorde oor die “hoekom” ...
Ek dink ons verstaan vergifnis dikwels verkeerd. Ons sien dit as iets wat jy vir iemand anders doen, ’n teken van goedhartigheid, of dalk ’n manier om te wys dat jy ...