‘n Plaaslike vrou is opgewonde om terug in haar geboorteland te wees en is tans besig om haar eerste Afrikaanse album, wat binnekort beskikbaar sal wees, te finaliseer. Simoné Roets se nuutste liedjie ...
“Verhoudings oor ’n afstand is soms bittersoet. Aan die een kant is daar die avontuur en groei wat gebeur wanneer jy ver is van alles wat vir jou bekend is. Dít saam met die kort kuiers wat baie ...