DIT IS vir jou lekker om Afrikaans te praat, te lees en te leer. Of jy nou Afrikaans is of nie, dit is vir jou lekker om dit te hoor. Daar is nou ‘n veldtog wat jou nooi om te wys hoe jou Afrikaans ...
Dit is Die Burger se voorreg om Jou Keuse 2025 te publiseer en op dié manier ’n welverdiende skouerklop te gee aan die ...