Aan die linkerkant van die elektriese hek op twee wit bordjies staan: “Is there life after death? Enter here and find out.” En net onder dit: “Enter uninvited and get beaten to a pulp, the saints need ...
Die telefoon lui vroegmôre. Dis jou dogter. Haar stem bewe: “Pa, ons weet nie waar om te begin nie…” So vinnig kan die lewe ...
Ek ry ekstra versigtig van die huis af en trek vir die tweede keer die week by die Total garage in. Ek stop aan die kant waar mens wiele pomp. Die petroljoggie kom aangestap en fluit saggies tussen sy ...
So daar sit ek nou. Nie omdat ek niks het om te doen nie, glo my, my doenlysie is so chaoties soos Checkers se lang rye by die kasregister tydens maandeinde-“specials".Maar ...
Dis Saterdagaand en al jou vriende is by ‘n deurnag strandpartytjie aan die einde van die eksamens, maar jy sit alleen en woedend in jou donker slaapkamer omdat jou ouers geweier het dat jy gaan.
Some results have been hidden because they may be inaccessible to you
Show inaccessible results