Bekende pianis, Rocco de Villiers, saam met Rodney en Amanda Matthews wat in Februarie getroud is nadat hulle mekaar vroeg in 2024 in die tehuis se gange raakgeloop, en dit liefde met die eerste ...
Elné Bosch: My mamma se naam is Estelle en sy kyk na my en is baie lief vir my. Ons bak gereeld saam koeke en kleinkoekies en dit is vir my spesiaal. Ek beplan om Sondag vir haar koffie in die bed te ...