‘n Plaaslike vrou is opgewonde om terug in haar geboorteland te wees en is tans besig om haar eerste Afrikaanse album, wat binnekort beskikbaar sal wees, te finaliseer. Simoné Roets se nuutste liedjie ...