Aanhangers hang reeds vir jare aan sy lippe en fliekgangers het hom vir die eerste keer in die musiekfilm Liefling leer ken. Deesdae is die sanger en akteur Willem Botha terug, dié keer as die hoofrol ...
Dié spogwoorde is gister gebruik om die Leeus van die toekoms te beskryf toe ’n ooreenkoms met twee sakevennote bereik is waarvolgens hulle ’n aandeel van 49.9% in Leeus-rugby bekom het. Die twee ...
Oor sowat twee weke is meer as Suid-Afrika se nasionale trots op die spel wanneer dié land en Australië groter duidelikheid sal kry oor wie die gasheer sal wees van die Square Kilometre Array (SKA).