In die jongste voorval is twee plaaswerkers op 'n plaas in die Bulpan-area aangerand. Boere in die Bulpan-area is op hoë gereedheidsgrondslag na ‘n tweede plaasaanval in die omgewing. Twee werkers wat ...
Bruide van die Vaal en omliggende dorpe (Vereeniging, Meyerton, Vanderbijlpark, Sasolburg, Deneysville, Parys, Frankfort en Vredefort) wat in 2025 die knoop deurhaak, word genooi om deel te neem.
Controllers are considered essential workers during a government shutdown. A week into the government shutdown, flight delays and cancellations are starting to climb as sick calls involving air ...
Weens ’n oorvol hofrol sal die borgtogaansoek van die beskuldigdes in die moord op ’n Noord-Kaapse boer nou eers Woensdag 29 Oktober aangehoor word. Potso Bogodile (21), Jan Tata (18), Orabile Vincent ...
Die minister van landbou, visserye, water en grondhervorming, Inge Zaamwani, sê grondeienaars het die afgelope twee boekjare 53 plase van die mark onttrek om verkryging deur die regering te vermy.
’n Eeu van erfenis en trots Suid-Afrikaans word vanjaar deur pinotage gevier. Die Kaapse Wynmeester Winifred Bowman deel waarom pinotage so spesiaal vir haar en wynmakers is. Pinotage is vanjaar 100 ...
Hierdie bekoorlike huis wat uit die die vroeë 1900’s dateer, is geleë op ’n plaas 12 km noord van Grunau op die B1. Kom geniet die uitgestrekte landskappe, die rustige vrede, pragtige sonsondergange ...
DIE polisie in die Oos-Kaap het ’n man gearresteer vir die “brutale moord” van ’n agtjarige meisie nadat hy haar liggaam aan die polisie uitgewys het. ’n Soektog na Veronique May is “onmiddellik ...
Some results have been hidden because they may be inaccessible to you
Show inaccessible results