“Wanneer jy mét die natuur boer, eerder as daarteen, is die uitkoms gewoonlik positief. Die tyd van wag is verby – die ...
“Ek het myself toegelaat om te voel wat ek wou voel,” vertel Lize-May Roodt. “Ek het nie my emosies onderdruk nie.” Dit is ...
Toe haar seuntjie na sy eie wêreld begin onttrek – oogkontak vermy, ophou praat en troos vind in spinnende wiele en lopende ...
Oktober is Geestesgesondheidsmaand. Dit is ’n geleentheid om te rus, introspeksie te doen en weer in aanraking te kom met hoe ...
KEZIA Swartz (24) van Oudtshoorn in die Wes-Kaap is stadig maar seker besig om die leer van sukses te klim, een musieknoot op ’n slag.
Ek dink ons verstaan vergifnis dikwels verkeerd. Ons sien dit as iets wat jy vir iemand anders doen, ’n teken van goedhartigheid, of dalk ’n manier om te wys dat jy ...
“Gedagtes van Vlug” is nie net ’n konsert nie—dis ’n musiekreis wat die hart aanraak en die siel laat beweeg. Sluit aan by die bekroonde kunstenaar Joshua Na Die Reën vir ’n aand van poëtiese lirieke, ...
Vul die gedagte om aanlyn op sosiale media vir jou werk te plaas jou met vrees? Jy is nie alleen nie. Of jy nou 'n maatskappy se sosiale media bestuur of druk voel om 'n handelsmerkambassadeur op jou ...
GROOT-BRAKRIVIER NUUS - ’n Somber atmosfeer heers vandag by die Groot-Brakrivier-polisiestasie ná die afsterwe van ’n geliefde kollega en vriend, AO Sias Weyers (56). Weyers het aan die einde van ...
“Ek is bly ek het dit geskenk – ek voel ek het ‘n aandeel en is nou deel van Laevelder.” So vertel Henry Myers, pas afgetrede balju van Witrivier, wat ná ‘n lang oorweging byna 35 jaar se ...
EK IS verlief op ’n dame saam met wie ek werk. Sy weet nie hoe ek oor haar voel nie en sy leen baie kere geld by my om deur die maand te kom. Haar man suip baie en sorg nie vir sy huis nie. Ek wil ...
Ek het dit al so bemeester om aanmekaar “reg” te lyk dat dit soms soos ’n voltydse werk voel. My hare? Netjies, selfs al moes ek dit vyf keer kam. My gesig? Net genoeg grimering om natuurlik te lyk, ...